This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
OP DIE STRAND MAAR DAREM OP DIE LAND, MET JOU VOETE IN DIE SAND EN DIE HUIS AAN DIE KANT! KOM BOU JOU KASTEEL OP KLEINBRAK WAT JOU HART SAL STEEL
updated on Oct 16, 2020
R 5 895 000

WEB REF: 115596

Property Summary
  • Selling Price R 5,895,000
  • Property Type Vacant Land
  • Erf Size 723 m2


Description

Hierdie erf is nou wraggies enig in sy soort - jy kan die beste bou soos dit hoort, met 'n leefstyl wat klink na 'n troue in 'n boord. Die erf is groot genoeg vir 'n droomhuis wat die beste van die see die sand en die aand se liggies kan indrink. Eet ontbyt met die sproei op jou tafel, kom dans klaradyn luilekker op someraande, koel af in die branders en stap ure langs die see... Al hierdoe is moontlik indien jy hierdie belegging raaksien en jou toekoms daarviolgens beplan. Kontak gerus vir Jonty en kom kyk na die moontlikhede

Additional Features
      Property Address

      Klein Brak Rivier, Klein Brak Rivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)