This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
PRAGTIGE DUET-GROOTTE BERGUITSIG ERF BESKIKBAAR IN FRAAI UITSIG
updated on Apr 07, 2022
R 530 000

WEB REF: 94228

Property Summary
  • Selling Price R 530,000
  • Property Type Vacant Land
  • Erf Size 900 m2
  • Rates & Taxes R 450


Description

* EKSKLUSIEWE MANDAAT * Hier is jou geleentheid om 'n ekstra groot Vol Berguitsig erf van 900 vkm te bekom in die gerieflike, veilige en gevestigde woonbuurt van Fraai Uitsig. Die erf is net oor die straat van die plaaslike klein winkelsentrum wat weliswaar 'n Pick & Pay, apteek, kitskos asook motorhawe insluit. En natuurlik die allermooiste onbelemmerde uitsig op die Outenikwa berge wat glad nie toegebou kan word nie. Daar is heelwat natuurlike bos op die erf met 'n helling skuins na onder - en as jy jou droomhuis strategies ontwerp, sal hierdie einste boose en bome die voels in jou tuin hou asook 'n natuurlike skerm vorm vir privaatheid en geraasverminderindering vanaf die straat. Voorwaar 'n baie goeie opsie om te oorweeg as jy in die mark is vir die regte huis wat jy nerens kan kry nie, Hier is nou 'n geleentheid om jou droom te verwesenlik! Kontak gerus vir Jonty vir verdere navrae Good Morning!

Additional Features
      Property Address

      Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)