This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
GELYK ERF REEDS PRAGTIG OMHEIN MET LIEFLIKE KOELTEBOME - VOEG NET DIE HUIS BY!
updated on Feb 23, 2022
R 680 000

WEB REF: 41985

Property Summary
  • Selling Price R 680,000
  • Property Type Vacant Land
  • Erf Size 816 m2
  • Rates & Taxes R 400


Description

Hou jy van Groot Brakrivier met sy pragtige uitsigte oor berg en see, riviermond en meer...? Reg om te bou en op soek na 'n erf waarvan jy hou? Hier is Voorwaar 'n spog erf om te oorweeg... die grootte en omheing sal beslis deug.. verder is jy gelyk en die ligging is puik, loer net uit in die straat en die see sal met jou praat... Hierdie erf is byna 900 vkm groot en is gereed om 'n reuse huis of reuse tuin te huisves - dalk sommer albei. Op dubbelverdiepings vlak sal die see ook plek plek sigbaar wees....! Kontak Jonty vir verdere navrae en besigtiging...

Additional Features
      Property Address

      Grootbrakhoogte, Groot Brakrivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)