This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
Value for Money Vacant Stand YES a Vacant Land in a Safe and Sound and Quiet Estate Don't Be Too Late because The Price is Good and the Seller is in the Mood !
updated on Apr 07, 2022
R 350 000

WEB REF: 115610

Property Summary
  • Selling Price R 350,000
  • Property Type Vacant Land
  • Erf Size 833 m2


Description

Hier is 'n mooi erf hoor! Natuurlik skuins, maar niks wat nie oorkombaar is nie .... Die prys is slegs R 350 000! En nogal binne in 'n populere veiligheids-landgoed. Ja - die eiendomme het eers stadig hier verkoop, want natuurlik was daar baie ander opsies in omliggende areas, maar jy kan seker raai dat die ander opsies al hoe minder raak, ook minder gewild, want deesdae wil al meer mense in 'n veiligheidsarea koop. Ja - daar is sekere boustyle en riglyne wat gevolg moet word - maar dis presies hoekom die landgoed so op sy plek is en elke inwoner ook! Almal weet wat verwag word en almal verkies 'n geordende, netjiese en gedissiplineerde omgewing om te bly. So trek elke iedereen voordeel uit die pragtige uitsigte, ruimte, stilte, natuur, veiligheid en gemoedsrus vir hul families. Indien hierdie vir jou ook wonderlik en aanloklik klink, kontak Jonty gerus vir verdere navrae en besigtiging. Dis dalk net die antwoord vir jou. Avondans is 'n Landgoed gevestig op een van die bekende heuwels wat Groot Brakrivier omring, bereikbaar vanaf Langstraat, Sandhoogtepad en dan Kiewiet straat. Hiervandaan is daar asemrowende vergesigte onder andere oor die see, die berge, die rivier en grasvelde. Dit is eenvoudig pragtig! Kontak Jonty vir verdere navrae en besigtiging

Additional Features
      Property Address

      Avonddans, Groot Brakrivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)