This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
HOU DIE SPASIE DOP! 'n Span Kundiges krap Kop! Hier kom 'n UNIEKE BOU PROJEK! KOM KOOP EN LAAT LOOP! OF KOM MAAK KLAAR EN BALJAAR!
updated on Oct 29, 2020
R 630 000

WEB REF: 74132

Property Summary
  • Selling Price R 630,000
  • Property Type House
  • Erf Size 800 m2
  • Floor Size 150 m2
  • Rates & Taxes R 400


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 2
Description

Oulike rondawel-tipe bouprojek wag om voltooi te word... fondasie voltooi en mure opgebou tot dakhoogte... daar is 4 medium groot rondawels en een kleintjie. Die oorspronklike plan was om afsonderlike eenhede elk met sy eie klein kombuisie en badkamer te bou. Die uitleg leen homself tot ideale sakpas oorslaap-fasiliteite, of as 'n eenheid is dit 'n lieflike ruim blyplek met 'n gaatjie vir elke maatjie. MAAR NOU - IS 'N NUWE PLAN AAN DIE ONTVOU... * 1 Groot Master slaapkamer met en-suite badkamer * Nog 2 ekstra kamers wat 1 badkamer deel * 'n Lekker groot kombuis met ontbytnoek 'n Ekstra Studeerkamer met gaste-toilet * Oopplan leefareas met al die rondawels wat rondom die kuierareas vou... VORDERING AS VOLG: Die fondasies is op 30 OKTOBER 2019 geinspekteer Die groen lig is gegee deur die ingenieur Jy kan nou maar verder kom bou As jy van die prys van R 650 000 hou! Of wil jy eerder wag vir die installering van die krag? wag jy eers vir die binnehof om te sien hoe lyk alles opgetof? Wanneer dit kom by bou - voel jy half dom - en verkies jy dat alles eers klaar moet kom- Wel natuurlik s dit dan 'n ander som - Hoop nie prys keer jou dalk om? Jy kan jou dan maar versoen met 'n prys van meer as 'n miljoen Ons moet nog alles finaliseer so hou hier dop - ons praat weer! Sit gerus terug of kom bou die brug..... Kom sit self die dakkies en binnegoed op en siedaar - 'n pragtige bosveldatmosfeer in die huis en tuin... Kopntak gerus vir Jonty vir verdere navrae en besigtiging...

Additional Information:

Complete according to your own ideas and finishes!

Additional Features
      Property Address

      46, Albertinia Road, Western Cape, Klein Brak Rivier

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)