This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
GELYK ERF -GEEN TRAPPE - SPASIE VIR 3DE MOTORHUIS,- SPASIE VIR AFDAK, SPASIE VIR KARAVAAN EN BOOT, SPEELPLEK VIR KINDERS
updated on May 19, 2022
R 2 100 000

WEB REF: 113216

Property Summary
  • Selling Price R 2,100,000
  • Property Type House
  • Erf Size 600 m2
  • Floor Size 185 m2
  • Rates & Taxes R 350


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
  • Parking Bays 3
Description

ALLES GEBOU RONDOM DIE HEERLIKE KUIER- EN BRAAI STOEP - MET DIE KINDERS EN KLEINKINDERS WAT HIER VOOR JOU OE SPEEL... ***TWEELEDIGE MANDAAT*** Hier is daardie Eiendom SONDER TRAPPE EN HEELTEMAL GELYK waarvoor jy gewag het! Nie 'n enkele plek om oor te bekommer nie... kom bring jou Kinders en jou Ouers, die Oumas en Oupas en kom Luier en Luier. Die huis is prakties gebou en dinge gebeur gou - als is om-die-draai en almal is vrolik om die braai... Hierdie eiendom is slegs 3 jaar oud en nog so goed as nuut! Eintlik BETER as nuut want daar is reeds alles wat ekstra kos op 'n nuwe huis! Kyk bietjie hier... * Heeltemal omhein aan 4 kante, * met netjiese mure tussen vriendelike bure, * plaveisel nie te veel - en groen gras vir speel - * groot motorhuise vir laaie - en buite hope plek vir swaaie * veilige vensters en deure en blinders vir alle voorkeure - * gemaklike motorhek vir jou erf - * jy kort net 'n motor vir die hek as 'n bederf :-) Rondom die huis kan jy maar praat van 'n lae onderhoud tuin, hier en daar 'n struik, en gras wat net soos die plaas kan ruik, dit sny sommer baie gou en gelukkig geen molle wat grou! Die huis is so gemaklik en netjies, jy wonder dalk hoekom die huidige eienaars wil verhuis? Groter behoeftes vir 'n groter-wordende gesin...! Maar indien jy op AFTREDE staan en nie beplan om meer en meer kinders te he nie, sal die drie slaapkamers asook die eetkamer wat selfs as 'n studeerkamer-hoek aangewend kan word heeltemal in jou behoeftes voldoen. Die eiendom is gelee in 'n rustige straat in die gesogte gevestigde woonbuurt van Fraai Uitsig wat deel is van Klein Brakrivier. Slegs 5 minute se ry na die plaaslike winkelsentrum asook die skoon en veilige Kleinbrak blouvlagstrand (kwaliteitsgraad). Die woonbuurt is deel van die Kleinbrak are tesame met Reebok en Tergniet. IS HIERDIE JOU NUWE EIENDOM? JOU SLEUTEL TOT 'N NUWE LEWE IN DIE KAAP? Skakel gerus vir Jonty vir verdere navrae en besigtiging.

Additional Features
  • Alarm System
  • Auto Garage Doors
  • Auto Gates
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • BuiltInBraai
  • Burglar Bars
  • Entertainment Area
  • Entrance
  • Garden
  • Pantry
  • Patio
  • Security Doors
Property Address

Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, Western Cape

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)