This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
Heerlik Privaat in 'n Groen Straat met ;n Woonstel vir 'n Ouma of 'n Pel...! Kom kyk of dit soos JOU huis lyk!
updated on Feb 01, 2021
R 2 100 000

WEB REF: 33501

Property Summary
  • Selling Price R 2,100,000
  • Property Type House
  • Erf Size 800 m2
  • Floor Size 254 m2
  • Rates & Taxes R 350


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
Description

Op soek na 'n ruim Huis PLUS 'n Woonstel? 1. Drie slaapkamer Huis, 2 badkamers, 1 motorhuis en dubbelafdak. 2. Een slaapkamer woonstel apart van die huis 3. Omheinde erf met gevestigde bome, struike en heerlike speelplek vir kinders en troeteldiere 2. Huis het private hoofslaapkamer en-suite 3. Twee ander kamers aangrensend met mekaar om 'n ogie te hou oor 'n baba of jong kind, of dalk 'n siek persoon 4. Sonnige stoepkamer 5. Studeerhoekie 6. Ruim binnenshuise kuierarea wat die kombuis, eetkamer en braadkamer insluit. 7. Genoeg plek vir alle tipes yskaste en vrieskaste 8. Binneshuise leefvertrek loop uit op 'n ruim buide-kuier-area met ingeboude braaiplek. 9. Waskamer en ekstra toilet aangrensend aan motorhuis en toeganklik van binne die huis. 10. Direkte toegang vanuit die huis na die motorhuis. 11. Die eiendom is gelee in 'n natuur-area van Reebok met minder huise en meer veld, minder mense en meer bome! Kontak Jonty vir verdere inligting en reelimgs vir besigting

Additional Features
  • Braai Area
  • Built in Cupboards
  • Carport
  • Flat
  • Garden
Property Address

Tergniet, Groot Brakrivier, Western Cape

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)