This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
Brand New 3 Bedroom Home For Sale in Reebok - Ready to Move in!
updated on Aug 25, 2020
R 2 100 000

WEB REF: 177030

Property Summary
  • Selling Price R 2,100,000
  • Property Type House
  • Rates & Taxes R 350


  • Beds 3
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
  • Parking Bays 2
Description

GOOD MORNING! JONTY PROPERTIES bemark en verkoop eiendomme LANDWYD. Vandag is ons in Klein Brakrivier in die gewilde en groeiende woonbuurt - REEBOK ONS STEL BEKEND: Nog 'n splinternuwe skepping direk van die bouer af - GEEN HERE-REGTE BETAALBAAR, BTW INGESLUIT BY DIE PRYS. Die EIENDOM bied jou die volgende: Moderne boustyl, Moderne Afwerkings, Alles Splinter Spanking Nuut, Puik Ligging, 3 slaapkamers, 2 badkamers en 2 motorhuise Die AREA bied jou die volgende: 1. Fraai Uitsig / Reebok / Tergniet as deel van Klein Brakrivier. 2. Kleinbrak Swemstrand binne 5 minute se ry vanaf hierdie eiendom 3. Vinnige toegang tot die snelweg 4. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 5. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 6. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om handdoek in te gooi 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en Vinnige Diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons beveel graag Goeie Bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie Prokureurs 11. Ons beveel graag Kundige Verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES

Additional Features
  • Flat
    Property Address

    Reebok, Groot Brakrivier, Western Cape

    Contact Agent(s)

    eMail Agent(s)