This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
PLAASHUIS met al die Lekkertes op 'n Hoogte en Sonder die Droogte! Kom Gou! Kom Nou! Hierdie huis kos minder as 'n Plaas se prys!
updated on May 19, 2022
R 2 090 000

WEB REF: 116429

Property Summary
  • Selling Price R 2,090,000
  • Property Type House
  • Erf Size 555 m2
  • Floor Size 212 m2
  • Rates & Taxes R 450


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 1
  • Parking Bays 3
Description

PLAASHUIS met al die Lekkertes op 'n Hoogte en Sonder die Droogte! Kom Gou! Kom Nou! Hierdie huis is minder as 'n Plaas se prys! Hierdie Eiendom bied jou die volgende: 1) 2 Slaapkamers PLUS 'n LOFT - ideaal vir gatse en kinders om te kuier, of waar jyself in die sonnetjie kan luier 2) 2 Gerieflike Badkamers 3) Sonkamer met pragtige berg uitsig 4) Kothuis kombuis met die mooiste rykste houtkaste en werksoppervlaktes 5) Oopplan Sitkamer 6) Waterwys tuin met Vye, Uie en baie Ander Kruie! Die AREA bied jou die volgende: 1. Fraai Uitsig / Reebok / Tergniet 2. Kleinbrak Swemstrand binne 5 minute se ry vanaf hierdie eiendom 3. Vinnige toegang tot die snelweg 4. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 5. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 6. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. This Property is Located in REEBOK, a suburb of Little Brak River. This is in the South Cape on the Garden Route between Cape Town in the west and Port Elizabeth in the east approximately 400 kilometres in each direction. Also called Klein Brak River, this fast-growing village is nestled between Mossel Bay on the west and George on its north eastern side. The traditional holiday town of Hartenbos is a mere 10 kilometres driving distance from Kleinbrak, where seafront malls and playgrounds with plenty water activities awaiting your arrival. Together with Fraai Uitsig and Tergniet, REEBOK - which is the fastest growing suburb with the most beautiful open mountain views make up Klein Brak River. Did you know that Klein Brak River has a blue flag beach – referring to a standard of an accessible open beach, cleanliness, safe swimming and the added bonus of the beach lagoon. Here children can play and swim comfortably without the danger of breaking waves sweeping toddlers and the elderly off their feet. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om handdoek in te gooi 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en Vinnige Diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons beveel graag Goeie Bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie Prokureurs 11. Ons beveel graag Kundige Verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES

Additional Features
      Property Address

      Reebok, Groot Brakrivier, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)