This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
WRAGTIG PRAGTIG! BESTE UITSIG IN GROOTBRAK RIVIER, AANBIEDINGE VANAF R 1,250 000
updated on Jul 29, 2020
R 1 295 000

WEB REF: 42863

Property Summary
  • Selling Price R 1,295,000
  • Property Type House
  • Erf Size 924 m2
  • Floor Size 160 m2
  • Rates & Taxes R 350


  • Beds 3
  • Baths 3
  • En-Suite 2
  • Garages 2
Description

RONDOMTALIE UITSIGTE IN GESOGTE GROOTBRAK RIVIER, MONDING, SEE EN VALLEIE EKSKLUSIEWE MANDAAT EIENDOM SOEK NA SY NUWE BAAS - Hoog bokant Grootbrak dorpje maar tog 1 minuut vanaf die sake-kern staan hierdie stukkie karakter met sy reuse erf vir jou en wag. Daar is 2 slaapkamers en 2 en-suite badkamers op die boontste verdieping, asook 'n medium grootte kombuis, eetkamer en sitkamer. Aan die onderkant op straatvlak is daar groot genoeg ruimte wat tans as 'n woonstel aangewend word. Daar is 'n klein basiese kombuisie, 'n slaap/sitvertrek en 'n badkamer met 'n heerlike groot stort. Natuurlik ook 2 ruim motorhuise met ekstra spasie vir werkplek. Die erf is nie omhein nie en loop af in die vallei tot in die groot groen strook aan die kant van Avonddans. Wat 'n pragtige uitsig! En draai net om, loop rondom die huis en loer of jou gaste al in Grootbrak ingery kom en die kinders by die rivier speel...... dis werklik hoe dit voel daar bo... kom kyk maar. Ernstige Aanbiedinge vanaf R 1,200 000 deur Ernstige Kopers wat Gereed is - sal Ernstig oorweeg word deur die Verkoper. Kontak gerus vir Jonty vir verdere navrae en besigtiging.

Additional Features
  • Balcony
  • Entrance
  • Flat
  • Garden
Property Address

Grootbrakhoogte, Groot Brakrivier, Western Cape

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)