This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
PARADISE GUEST HOUSE RIGHT ON THE BEACH - INVITE YOUR GUESTS RIGHT AWAY FOR A PERMANENT HOLIDAY PLUS INCOME!
updated on Feb 01, 2021
R 7 500 000

WEB REF: 166781

Property Summary
  • Selling Price R 7,500,000
  • Property Type Guesthouse
  • Erf Size 1023 m2
  • Rates & Taxes R 850


  • Beds 7
  • Baths 7
  • En-Suite 7
  • Garages 2
  • Parking Bays 7
  • Pool Yes
Description

GOOD MORNING! JONTY PROPERTIES bemark en verkoop eiendomme LANDWYD. Vandag is ons in Klein Brakrivier in die straat reg op die kus, net 'n paar hane-tree vanaf die strand - in die gewilde woonbuurt REEBOK. ONS STEL BEKEND - 'n Gastehuis met Vol See-uitsig Slaapkamers elk met Eie Badkamer, Ontspannings-areas, swembad, sondekke en hope meer. Kom tuis - hierdie is dalk jou huis? Die EIENDOM bied jou die volgende: 1. 7 slaapkamers elke met sy eie netjiese privaat badkamer 2. Groot kombuis en eetkamer area 3. Opwas gedeelte met alles uit die oog en uit die pad 4. Oopplan Leefareas met pragtige uitsigte op die see 5. Twee vlakke met 3 kamers elk, plus privaat sitkamer en TV vir elke vlak 6. Swembad en onthaal plek met son deurdrenkte dekke 7. Netjiese tuin met grasperke om te kuier en onthaal 8. Pragtige Inkomste Potensiaal Die AREA bied jou die volgende: 1. Fraai Uitsig / Reebok / Tergniet 2. Kleinbrak Swemstrand binne loopafstand of 5 minute se ry padlangs vanaf hierdie eiendom 3. Vinnige toegang tot die snelweg 4. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 5. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 6. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om handdoek in te gooi 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en Vinnige Diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons beveel graag Goeie Bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie Prokureurs 11. Ons beveel graag Kundige Verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES ******************************************* GOOD MORNING Welcome to an Excellent Income Generating Property Right on the Beach You Have to see This One. Let Me Show You What You Get: 7 bedrooms 7 bathrooms 2 garages Entertainment Areas Sea Views all over This Property is Located in TERGNIET, a suburb of Little Brak River. This is in the South Cape on the Garden Route between Cape Town in the west and Port Elizabeth in the east approximately 400 kilometres in each direction. Also called Klein Brak River, this fast-growing village is nestled between Mossel Bay on the west and George on its north eastern side. The traditional holiday town of Hartenbos is a mere 10 kilometres driving distance from Kleinbrak, where seafront malls and playgrounds with plenty water activities awaiting your arrival. Together with Fraai Uitsig and Reebok, TERGNIET - which is a fast growing suburb with the most beautiful open sea views make up Klein Brak River. Did you know that Klein Brak River has a blue flag beach – referring to a standard of an accessible open beach, cleanliness, safe swimming and the added bonus of the beach lagoon.

Additional Features
  • Air Conditioning
  • Alarm System
  • Auto Garage Doors
  • Balcony
  • Braai Area
  • Breakfast Nook
  • Built in Cupboards
  • Burglar Bars
  • Entertainment Area
  • Entrance
  • Flat
  • Garden
  • Guest Toilet
  • Laundry
  • Pantry
  • Patio
  • Pool
  • Scullery
  • Security Bars
  • Security Doors
  • Staff Accommodation
  • Store Room
  • Study
Property Address

Tergniet, Groot Brakrivier, Western Cape

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)