This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
2 SLAAPKAMER DUET TE KOOP IN FRAAI UITSIG
updated on Jul 31, 2020
R 1 470 000

WEB REF: 154067

Property Summary
  • Selling Price R 1,470,000
  • Property Type Duet
  • Erf Size 423 m2
  • Floor Size 150 m2
  • Rates & Taxes R 350


  • Beds 2
  • Baths 2
  • En-Suite 1
  • Garages 2
  • Parking Bays 2
Description

2 Slaapkamer DUET met BERG Uitsig NOU Te Koop in FRAAI UITSIG ******************************************************************** GOOD MORNING! JONTY PROPERTIES bemark en verkoop eiendomme LANDWYD. Vandag is ons in Klein Brakrivier in FRAAI UITSIG en ONS STEL BEKEND: 'n Ruim Duet - privaat en weg van die straat - net groot genoeg om nie heeldag te swoeg of tuin om te ploeg. Baie modern en alles oopplan in die kern. Die EIENDOM bied jou die volgende: 1. Gelyk vlakke orals 2. Pragtige ombuis met baie kaste 3. 2 Ruim slaapkamers 4. 2 Pragtige badkamers – stort in hoofslaapkamer en vol 2de badkamer 5. 2 Motorhuisewat wat direk in die huis inkom Die AREA bied jou die volgende: 1. Fraai Uitsig / Reebok / Tergniet 2. Kleinbrak Swemstrand binne 5 minute se ry vanaf hierdie eiendom 3. Vinnige toegang tot die snelweg 4. Winkelsentrum 2 minute se ry vanaf hierdie eiendom – Pick & Pay, Apteek, Wegneem pizzas en Motorhawe 5. 10 minute se ry vanaf die winkels by Hartenbos, die seefront waterparke en restaurante 6. 10-15 minute vanaf die Langeberg Inkopiesentrum in Voorbaai. JONTY PROPERTIES bied jou die volgende: 1. Ons is geregistreer by die Eiendomsraad en beskik oor die nodige kwalifikasies 2. Ons mors nie ons kliente se tyd nie – as jy weet waarna jy soek, sal ons help 3. As jy nie weet waarna jy soek nie, sal ons jou OOK help 4. Indien jou begroting bietjie knap is, sal jou op die regte spoor plaas 5. Ons sal alternatiewe opsies aan jou bied eerder as om handdoek in te gooi 6. Ons glo dat drome kan waar word, maar ons bou nie lugkastele met jou geld nie 7. Ons glo in Goeie en Vinnige Diens 8. Objektiewe en Eerlike opinies oor ons area 9. Ons beveel graag Goeie Bouers aan 10. Ons werk altyd met Goeie Prokureurs 11. Ons beveel graag Kundige Verbandkonsultante aan 12. En alles wat jy nodig het – VRA GERUS! Kontak vir Jonty en ons help jou gou-gou - navrae welkom! Ons Wens jou net die Beste in jou soektog na die REGTE BELEGGING JONTY PROPERTIES ******************************************* This Property is Located in FRAAI UITSIG, a suburb of Little Brak River. This is in the South Cape on the Garden Route between Cape Town in the west and Port Elizabeth in the east approximately 400 kilometres in each direction. Also called Klein Brak River, this fast-growing village is nestled between Mossel Bay on the west and George on its north eastern side. The traditional holiday town of Hartenbos is a mere 10 kilometres driving distance from Kleinbrak, where seafront malls and playgrounds with plenty water activities awaiting your arrival. Together with Reebok and Tergniet, FRAAI UITSIG - which is the closest to the local shopping centre - make up Klein Brak River. Did you know that Klein Brak River has a blue flag beach – referring to a standard of an accessible open beach, cleanliness, safe swimming and the added bonus of the beach lagoon. Here children can play and swim comfortably without the danger of breaking waves sweeping toddlers and the elderly off their feet.

Additional Features
  • Auto Garage Doors
  • Built in Cupboards
  • Entrance
  • Flat
  • Mountain View
  • Security Doors
Property Address

Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, Western Cape

Contact Agent(s)

eMail Agent(s)