This website stores cookies on your device. These cookies are used to collect information about how you interact with our website and allow us to remember you. We use this information in order to improve and customize your browsing experience and for analytics and metrics about our visitors both on this website and other media. To find out more about the cookies we use, see our Privacy Policy in the footer of our website.
Accept
MEER AS NET BREK VIS!!! OP SOEK NA 'n SUKSESVOLLE BESIGHEID? SPESIAAL, SENTRAAL EN GE-OLIE OM DIE PAAL TE HAAL?
updated on Jan 18, 2021
R 700 000

WEB REF: 38667

 
  • Price R 700,000
  • LocationMossel Bay, Voorbaai
  • Property TypeCommercial - Retail
  • Floor Size60 m2
  • Rates & Taxes R 300
Description

WELKOM by ons Woelige Wegneemhappie Goudmyntjie in 'n besige winkelsentrum in Mosselbaai omgewing. Hierdie juweel is werk en speel, met 'n verbysterende omset en netto wins. Eenvoudige konsepte maar watertand resepte is een van die geheime van hierdie besigheid. Maklik om na te boots indien jy passievol is oor besigheid. Daar is reeds vir jare al 'n gereelde en getroue kliente-basis en pensioenarisse kan skaars wag dat Woensdae moet aanbreek vir 'n lekker happie vis-en-tjips! Daar is heelwat verskeidenheid op die spyskaart en elkeen op 'n unieke manier populer by die verskillende tipes kliente wat oor die drumpel kom. Goeie verhoudinge met personeel word gehandhaaf, hulle is betroubaar en vaardig in meeste aspekte van die besigheid. Kontak Jonty vir verdere besonderhede en besigtiging.

Additional Features
      Property Address

      Voorbaai, Mossel Bay, Western Cape

      Contact Agent(s)

      eMail Agent(s)